|
Koopbewys op hierdie webwerf is nie meer geldig nie - Koopbewys is beskikbaar vir aankoop by Spar, Checkers en of enige motorhuis, jy kan ook koopbewys op jou aanlynbanktoepassing koop
|
Wat is P & E Energie?
P & E Energie is 'n dienstebestuur maatskappy wat die bestuur van water en elektrisiteit namens die eienaars van gebou- en eiendomsbestuurders doen. Die firma maak sedert sy stiging in 1991 staat op die kundige advies van professionele elektriese ingenieurs.
Wat doen P & E Energie?
- Elektrisiteitsdienste
- Elektrisiteit meterlesings
- Elektrisiteitsbestuur
- Afstandmeter oplossings
- Energie bestuur
- Meter verkope & installasie
- Voorafbetaalde elektrisiteitsverkope & -bestuur
- Water Dienste
- Watermeterlesings
- Waterbestuur
- Meter verkope & installasie
- Voorafbetaalde watermeter verkope & bestuur
Ons bied 'n wye verskeidenheid van dienste aan eienaars, bestuurders en ontwikkelaars. Ons dienste is omvattend en sluit alle aspekte van energie- en waterbestuur in.
Gaan Na Bo
Die bestuur ven elektrisiteitsmeters
Voorafbetaalde elektrisiteitsmeters
Ons dienste in voorafbetaalde elektrisiteit bied 'n nuwe-generasie voorafbetaalde elektrisiteit kragverkoopstelsel, ontwerp vir Cashpower en alle STS meters. Hiermee verskaf ons ‘n volledige oplossing vir voorafbetaalde elektrisiteit-bestuur aan ons kliënte, met ‘n wye verskeidenheid opsies en keuses beskikbaar.
- Enige voorafbetaalde meter tipes kan gebruik word, solank dit SABS goedgekeur is.
Konvensionele elektrisiteitsmeters
Ons kundige diens in konvensionele elektrisiteitsmeters steun op jare se ervaring in hierdie veld. Dienste sluit installasie, bestuur en administrasie van rekeninge in.
Dienste wat ons bied:
- Meterinstallasie
- Meterlesings
- Opstel van akkurate elektrisiteit rekeninge vir ons verbruikers
- Munisipale rekening oudits
- Verbruikers-bestuur
- Voorkomende bestuurstegnieke
Energiebestuur
Ons is trots op ons kliëntediens en energie-bestuur is 'n aspek waarin ons uitblink, deur professionele advies vanaf ons elektriese ingenieurs te benuttig.
Die volgende proses beskryf ons doelwit om ‘n goeie verhouding met ons kliënte te bou:
Gaan Na Bo
Waterverbruik bestuur
Voorafbetaalde Waterdienste
Deur die verbruik van ons nuwe voorafbetaalde-water stelsel, koop die verbruiker krediet op sy watermeter, met 'n geïnkripteerde token kan water dan vanaf die meter verkry word. 'n Multi-vlak tarief stelsel monitor die maandelikse verbruik van die verbruiker en hef die toepaslike tarief. Tariewe word vooraf geprogrammeer soos per goedgekeurde raadstariewe. Ons installeer en bestuur slegs SABS goedgekeurde meters.
Dienste sluit in:
- Voorafbetaalde watermeterinstallasie
- Water verkope oplossings
- Inkomste bestuur
Konvensionele Water Dienste
Nuwe water meting-oplossings sluit in 'n volledige meting en meterlesing portefeulje.
Dienste sluit in:
- Meter installasie
- Water meterlesings
- Generering akkurate water en riool rekeninge vir elke verbruiker
- Munisipale rekening oudits
- Verbruikers bestuur
- Voorkomende en algemene instandhouding van water stelsel
Gaan Na Bo
Water
Lees en laai ons water-verwante artikels af:
Water Feite
Gaan Na Bo
As u graag met ons in kontak wil tree, stuur gerus vir ons ‘n direkte boodskap met behulp van die onderstaande vorm, of alternatiewelik kan u een van ons takke kontak, besonderhede volg.
Stuur vir ons 'n boodskap.
Kantoor Adresse
Hoof Kantoor
Chief Mgiyeni Khumalo Drive 8b,
Witrivier, 1240
Kontak: Charl Pienaar Snr
Kontak: Charl Pienaar Jnr
Kontak: Nastassja Botha
Kontak: Riana Pretorius – Utility Manager
Kontak: Kizaan Lottering – Utility Manager
Tel: 013 750 1114
Tel: 073 745 2940
E-pos: pe@energie.co.za
E-pos: charl@energie.co.za
Mpumalanga Streekskantoor
Ferreirastraat 23,
Nelspruit, 1200
Kontak: Zania Greeff – Office & Utility Manager
Tel: 013 753 2415
Tel: 078 956 2685
E-pos: accounts@energie.co.za
Gauteng Streekskantoor
Kleinestraat 188, Groenkloof,
Pretoria, 1300
Kontak: Nastassja Botha – Regional Manager
Tel: 013 750 1114
E-pos: pe@energie.co.za
E-pos: charl@energie.co.za
Gaan Na Bo